Page Content:
Die 9de jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) vind op 25 en 26 Oktober 2016 plaas. Prekonferensie-werkswinkels word op 24 Oktober 2016 aangebied.
Die konferensie vind vanjaar by die Lord Charles Hotel, Somerset-Wes, plaas.
Die doel van die konferensie is om aan US akademici die geleentheid te bied om deel te neem aan gesprekke oor onderrigpraktyke en -filosofieë. Hierdie jaar se konferensie beloof om weereens 'n opwindende en leersame geleentheid te wees.
Besoek gerus die konferensiewebtuiste by http://www0.sun.ac.za/sotl/
Page Image: ![]()

Staff Only: No
Visibly Featured: AgriScience Department List
Published Date: 5/9/2016
GUID Original Article: 8F417497-C381-485D-A866-B6561C2CF0CB
Is Highlight: No
Opsomming: Die 9de jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) vind op 25 en 26 Oktober 2016 plaas te Lord Charles Hotel, Somerset Wes
Summary: The 9th annual Stellenbosch University (SU) conference on the Scholarship of Teaching and Learning (SoTL) will take place on 25 and 26 October 2016 at the Lord Charles Hotel, Somerset West