Page Content:
Die Universiteit Stellenbosch se Voertuigpoel in Banghoekweg bied Donderdag 6 Junie 2013 'n voertuigverkoping aan.
Die voertuie kan op 6 Junie vanaf 08:30 by die voertuigpark besigtig word. Tendervorms moet voor 16:00 op dieselfde dag in verseëlde koeverte, gemerk tender 6/6/2013, by gemelde adres ingelewer word.
Kontak Lelanie Langford 021 808 4675 of Pieter Wever 021 808 4610 vir meer inligting.
Hier is 'n lys van die voertuie te koop. Voertuigtender.xls
Page Image: ![]()

Staff Only: No
Visibly Featured: SU Main; SU Main Snippet
Published Date: 6/5/2013
GUID Original Article: DC736BCE-372C-447D-B1BF-82A43CE92473
Is Highlight: No
Opsomming: Die Universiteit Stellenbosch se Voertuigpoel in Banghoekstraat bied Donderdag 6 Junie 2013 'n voertuigverkoping aan.
Summary: The Stellenbosch University Vehicle Pool in Banghoek Street will hold a vehicle sale on Thursday 6 June 2013.
The article is now complete, begin the approval process: No
Article Workflow Status: Article incomplete